Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 7:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nog ’n verskil tussen Jesus en die Levitiese priesterskap is dat daar onder die ou stelsel baie priesters was. Die dood het verhinder dat iemand vir altyd kon aanbly.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 7

Kyk Hebreërs 7:23 in konteks