Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 28:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar was ’n plaas in daardie omge-wing wat aan die hoof van die eiland, ’n man met die naam Publius, behoort het. Hy het ons ontvang en drie dae lank vriendelik as sy gaste gehuisves.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 28

Kyk Handelinge 28:7 in konteks