Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 28:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit het so gekom dat Publius se pa in die bed was, siek aan maagkoors. Paulus het na hom toe gegaan, en nadat hy gebid het, het hy sy hande op hom gesit en hom gesond gemaak.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 28

Kyk Handelinge 28:8 in konteks