Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 28:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het verwag dat hy sou opswel of skielik morsdood neerslaan, maar nadat hulle ’n lang ruk gewag het en gesien het dat daar niks buitengewoons met hom gebeur nie, het hulle van mening verander en begin sê hy is ’n god.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 28

Kyk Handelinge 28:6 in konteks