Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 22:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die offisier oor duisend man het Paulus toe die kaserne laat inbring en bevel gegee dat hy gegésel moes word om hom sy misdaad te laat bely. Die offisier wou agterkom hoekom die skare Paulus so uitgejou het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 22

Kyk Handelinge 22:24 in konteks