Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 22:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het hom klaar met rieme vasgebind gehad vir die géseling toe Paulus vir die offisier oor honderd man wat daar naby staan, vra: “Is dit wettig dat julle ’n Romeinse burger gésel, en boonop nog sonder verhoor?”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 22

Kyk Handelinge 22:25 in konteks