Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 19:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Uiteindelik het die stadsklerk die betogers tot bedaring gebring. “Geagte Efesiërs,” het hy gesê, “daar is verseker geen mens wat nie weet dat die stad Efese die tempelbeskermer is van die groot Artemis, wie se beeld hier by ons uit die hemel geval het nie!

Lees volledige hoofstuk Handelinge 19

Kyk Handelinge 19:35 in konteks