Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 14:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die apostels het ’n taamlike tyd daar deurgebring en in vertroue op die Here met vrymoedigheid gepreek. Die Here het ook die waarheid van die boodskap van sy genade bevestig deur te gee dat tekens en wonders deur die apostels se toedoen plaasvind.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 14

Kyk Handelinge 14:3 in konteks