Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 14:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Mense, waarom doen julle dit? Ons is mense, net soos julle. Ons bring vir julle die Goeie Nuus dat julle hierdie nikswerd kamstige gode moet laat staan en julle tot die lewende God bekeer. Dit is Hy wat die hemel en die aarde en die see en alles wat in hulle bestaan, gemaak het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 14

Kyk Handelinge 14:15 in konteks