Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 4:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek weet wat dit is om boomskraap te lewe, en ek weet wat dit is om oorvloed te hê. Ek het lewenservaring opgedoen vir alle omstandighede, vir wanneer ek genoeg het om te eet én wanneer ek honger is, vir oorvloed én tekort.

Lees volledige hoofstuk Filippense 4

Kyk Filippense 4:12 in konteks