Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 9:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Dit is eintlik oorbodig dat ek aan julle skryf oor die bediening aan die gelowiges in Jerusalem.

2. Ek ken julle gewilligheid en ek het al by die Masedoniërs oor julle gespog. “Agaje,” het ek opgemerk, “het al ’n jaar gelede voorbereidings begin tref.” En julle ywer het ook die meeste ander aangespoor.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 9