Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 9:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek ken julle gewilligheid en ek het al by die Masedoniërs oor julle gespog. “Agaje,” het ek opgemerk, “het al ’n jaar gelede voorbereidings begin tref.” En julle ywer het ook die meeste ander aangespoor.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 9

Kyk 2 Korintiërs 9:2 in konteks