Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 13:11-13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

11. Verder, broers en susters, wees bly, ruk julle reg, aanvaar vermaning, wees eensgesind, leef in vrede. En die God van liefde en vrede sal by julle bly!

12. Groet mekaar met die soen van Christelike liefde. Al God se mense stuur aan julle groete.

13. Mag die genade van die Here Jesus en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees met julle almal wees.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 13