Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 13:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek skryf hierdie dinge terwyl ek nog afwesig is sodat wanneer ek by julle is, ek nie nodig sal hê om met die gesag wat die Here aan my gegee het – om op te bou en nie om af te breek nie – streng teenoor julle op te tree nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 13

Kyk 2 Korintiërs 13:10 in konteks