Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 12:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sou baie graag alles wou spandeer vir julle lewe, ja, ook myself. Aangesien ek julle uitermate liefhet, hoe werk dit dat julle my dan minder liefhet?

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 12

Kyk 2 Korintiërs 12:15 in konteks