Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 12:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kyk, ek is nou vir die derde keer gereed om na julle toe te kom, en ek sal nie ’n las wees nie: ek is nie agter julle goed aan nie, maar julle self. Want dit is nie dat die kinders vir hulle ouers moet sorg nie, maar die ouers vir die kinders.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 12

Kyk 2 Korintiërs 12:14 in konteks