Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 11:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sê weer ’n keer: Niemand moet dink dat ek die kluts skoon kwyt is nie. Of so nie, beskou my maar as dwaas sodat ek ook ’n bietjie kan grootpraat.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 11

Kyk 2 Korintiërs 11:16 in konteks