Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 11:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom is dit ook niks besonders dat sy diensknegte hulle voordoen as dienaars van geregtigheid nie. Hulle uiteinde sal wees wat hulle volgens hulle dade verdien.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 11

Kyk 2 Korintiërs 11:15 in konteks