Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 11:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wat ek nou gaan sê, kom nie van die Here nie. Nee, in hierdie saak praat ek regtig soos ’n dwaas in die vertroue dat ek wel rede het om te spog.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 11

Kyk 2 Korintiërs 11:17 in konteks