Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 6:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sê hulle moet hulle geld gebruik om goed te doen. Hulle moet ryk wees in goeie dade en moet ruim gee aan dié in nood; hulle moet altyd gereed wees om wat God aan hulle gegee het, met ander te deel.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 6

Kyk 1 Timoteus 6:18 in konteks