Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 6:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sê aan hulle wat ryk is in hierdie wêreld om nie trots te wees en op hulle geld te vertrou wat spoedig sal verdwyn nie. Maar hulle vertroue moet in die lewende God wees wat aan ons ryklik alles skenk wat ons nodig het om die lewe te geniet.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 6

Kyk 1 Timoteus 6:17 in konteks