Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 1:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle is van julle sondes gereinig toe julle die waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle sorg dat julle mekaar van harte liefhet, al vra dit inspanning.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 1

Kyk 1 Petrus 1:22 in konteks