Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 1:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God het immers die proses begin waardeur julle weergebore is. Hierdie weergeboorte is nie deur julle aardse ouers bewerk nie, want die lewe wat hulle julle gegee het, loop op die dood uit. Die nuwe lewe wat God gegee het, is vir ewig, want dit kom van die ewige en lewende woord van God.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 1

Kyk 1 Petrus 1:23 in konteks