Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 1:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Christus maak dat julle al julle vertroue op God stel. God het Christus uit die dood opgewek en heerlikheid aan Hom gegee. Daarom stel julle al julle vertroue en hoop op God.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 1

Kyk 1 Petrus 1:21 in konteks