Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 6:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy kan dalk sê: “Ek mag nou enigiets doen.” Maar ek sal daarop antwoord: “Nie alles is vir jou goed nie. Selfs al sê jy ‘ek mag enigiets doen’, mag ek my nie deur enigiets laat verslaaf nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 6

Kyk 1 Korintiërs 6:12 in konteks