Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 6:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy sê: “Kos is vir die maag en die maag is vir kos.” Dis waar, maar God sal eendag albei hierdie dinge tot niet maak. Ons liggame is nie bedoel vir seksuele losbandigheid nie. Hulle is daar vir die Here, net soos die Here sorg dra vir ons liggame.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 6

Kyk 1 Korintiërs 6:13 in konteks