Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 6:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar was ’n tyd toe party van julle presies so was, maar nou is julle sonde afgewas en God het julle aan Homself toegewy. Julle is vrygespreekte mense op grond van wat die Here Jesus Christus en die Heilige Gees van God vir julle gedoen het.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 6

Kyk 1 Korintiërs 6:11 in konteks