Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 4:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Soms lyk dit vir my of God aan ons wat apostels is, die heel agterste plek in die prosessie toegeken het. Ons is soos terdoodveroordeeldes wat in die arena moet sterf, ’n skouspel waarmee die hele wêreld spot – engele sowel as mense.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 4

Kyk 1 Korintiërs 4:9 in konteks