Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 4:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle is so absoluut selfvoldaan! Julle dink julle is al klaar skatryk! Sonder ons het julle al klaar konings geword! Ek wens dit was werklik die geval, want dan sou ons al saam met julle op die troon gesit het!

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 4

Kyk 1 Korintiërs 4:8 in konteks