Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 2:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

My boodskap en my prediking was bitter eenvoudig. Ek het julle nie probeer oorreed deur geleerde welsprekendheid nie, maar deur die Heilige Gees wat kragtig onder julle gewerk het.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 2

Kyk 1 Korintiërs 2:4 in konteks