Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 14:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Broers en susters, sê nou maar ek sou na julle toe kom en ek praat net in tale, hoe sou dit vir julle iets kon beteken? Maar as ek vir julle ’n Goddelike openbaring of ’n spesiale insig of ’n profesie sou bring, of julle sou iets besonders van my leer, dan sou dit tog sekerlik baie vir julle beteken.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 14

Kyk 1 Korintiërs 14:6 in konteks