Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 14:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sou bly wees as julle almal in tale praat, maar nog blyer as julle sou profeteer. Want om te profeteer, is ’n belangriker en nuttiger gawe as die spreek in tale, tensy iemand sou verduidelik wat jy sê sodat die gemeente daardeur opgebou kan word.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 14

Kyk 1 Korintiërs 14:5 in konteks