Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 1:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dié lewe het sigbaar verskyn en ons het dit gesien en getuig daarvan en deel dit aan julle mee – dit is die ewige lewe wat by die Vader was, maar nou aan ons bekendgemaak is.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 1

Kyk 1 Johannes 1:2 in konteks