Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 1:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Een wat van die heel begin af bestaan het, is die Een wat ons gehoor en met ons eie oë gesien het. Ons het Hom aandagtig waargeneem, en Hom met ons hande aangeraak. Dit gaan oor die Woord wat lewe gee.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 1

Kyk 1 Johannes 1:1 in konteks