Ou Testament

Nuwe Testament

Yonah 4:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê God vir Yonah: “Het jy goeie rede om kwaad te wees oor die plant?” Hy antwoord: “Ek het goeie rede om kwaad te wees, selfs tot die dood toe.”

Lees volledige hoofstuk Yonah 4

Kyk Yonah 4:9 in konteks