Ou Testament

Nuwe Testament

Yonah 4:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die son opkom, het God ’n skroeiende Oostewind aangestel en die son het op Yonah se kop afgekom sodat hy flou geword het en met sy hele wese gesmeek het om dood te gaan en gesê: “Dood is vir my beter as om te lewe.”

Lees volledige hoofstuk Yonah 4

Kyk Yonah 4:8 in konteks