Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 46:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

O, Ya’akov, My dienskneg, moenie vrees nie,” verklaar יהוה, “want Ek is by jou, want Ek sal ’n volledige einde maak aan al die nasies waarheen Ek jou verdryf het; tog sal Ek nie ’n volledige einde aan jou maak nie, maar Ek sal jou behoorlik tugtig en jou geensins ongestraf laat bly nie.”

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 46

Kyk Yirmeyahu 46:28 in konteks