Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 46:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wat jou egter betref, o Ya’akov My dienskneg, moenie vrees of ontsteld wees nie, o Yisra’el, want kyk, Ek gaan jou red van ver af en jou nageslag uit die land van hulle gevangeskap en Ya’akov sal teruggaan en onversteurd en veilig wees, met niemand wat hom laat bewe nie.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 46

Kyk Yirmeyahu 46:27 in konteks