Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 19:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“So sê יהוה-Tzva’ot, die God van Yisra’el: ‘Let op, Ek is op die punt om die hele katastrofe wat Ek teen hom verklaar het oor hierdie stad en al sy stede te bring omdat hulle hul nek styf gemaak het om sodoende nie My woorde te gehoorsaam nie.’”

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 19

Kyk Yirmeyahu 19:15 in konteks