Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 19:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Yirmeyahu uit Tofet gekom, waarheen יהוה hom gestuur het om te profeteer en hy het gaan staan in die buitehof van die huis van יהוה en vir die mense gesê:

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 19

Kyk Yirmeyahu 19:14 in konteks