Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 16:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Hulle sal aan dodelike siektes sterf, hulle sal nie beklaag of begrawe word nie; hulle sal wees soos mis op die oppervlakte van die grond en tot ’n einde kom deur swaard en hongersnood en hulle lyke sal kos word vir die voëls van die hemel en vir die wilde diere van die aarde,”

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 16

Kyk Yirmeyahu 16:4 in konteks