Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 16:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want so sê יהוה: “Moenie ’n huis van rou ingaan of gaan om te rouklaag of hulle te troos nie, want Ek het My vrede, liefdevolle goedheid en omgee van hierdie volk af onttrek,” verklaar יהוה.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 16

Kyk Yirmeyahu 16:5 in konteks