Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 4:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die priesters, wat die ark gedra het, het bly staan in die middel van die Yarden totdat alles voltooi was wat יהוה Y’hoshua beveel het om aan die volk te sê, volgens alles wat Moshe Y’hoshua beveel het en die volk het gou gemaak en deurgetrek

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 4

Kyk Y'hoshua 4:10 in konteks