Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 22:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Aan die een helfte van die stam van M’nasheh het Moshe in Bashan ’n erfenis gegee, maar aan die ander helfte daarvan het Y’hoshua ’n deel gegee saam met hulle broers, weswaarts anderkant die Yarden. Toe Y’hoshua hulle weggestuur het na hul tente toe, het hy hulle geseën

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 22

Kyk Y'hoshua 22:7 in konteks