Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 22:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“So sê die hele vergadering van יהוה: ‘Wat is hierdie ontrou daad wat julle begaan het teen die God van Yisra’el, dat julle vandag weggedraai het daarvan om יהוה te volg deur vir julle ’n altaar te bou, deur vandag teen יהוה te rebelleer?

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 22

Kyk Y'hoshua 22:16 in konteks