Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 51:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So sal die vrygekooptes van יהוה teruggaan en met vreugdevolle krete na Tziyon kom en ewige vreugde sal op hulle kop wees. Hulle sal vreugde en blydskap verkry en droefheid en gesug sal wegvlug.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 51

Kyk Yesha'yahu 51:11 in konteks