Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 36:13-15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

13. Toe gaan Rav-Shakeh staan en roep hardop in Hebreeus uit en sê: “Hoor die woorde van die groot koning, die koning van Ashur!

14. So sê die koning: ‘Moenie dat Hizkiyahu julle bedrieg nie, want hy sal julle nie kan red nie;

15. moet ook nie dat Hizkiyahu julle op יהוה laat vertrou deur te sê: “יהוה sal ons sekerlik bevry nie; hierdie stad sal nie in die hand van die koning van Ashur oorgegee word nie.’”

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 36