Yesha'yahu 36:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Luister nie na Hizkiyahu nie, want so sê die koning van Ashur: ‘Maak vrede met my en kom uit na my toe en eet elkeen van sy wingerdstok en elkeen van sy vyeboom en drink elkeen die water van sy eie put