Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 11:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dan sal dit gebeur op daardie dag dat יהוה weer vir die tweede keer met Sy hand, dié wat oorbly van Sy volk, vanuit Ashur, Mitzrayim, Patros, Kush, `Eilam, Shin’ar, Hamat en die eilande van die see, sal terugwen.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 11

Kyk Yesha'yahu 11:11 in konteks