Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 9:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה sê vir hom: “Gaan deur die middel van die stad, deur die middel van Yerushalayim en maak ’n teken op die voorkoppe van die manne wat sug en steun oor al die verwerplikhede wat in sy midde gedoen word.”

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 9

Kyk Yegezk'el 9:4 in konteks